LMS LIFE COUNSELLING CC

Clinical Pastoral Therapy

Kliniese Pastorale Terapie
images/clinical2.jpg
Read more about
Clinical Pastoral Therapy

Clinical pastoral therapy, based on a cognitive-behavioral approach, with regards to personal life quality, stress, burn-out, depression, trauma, terminal illness and death, as well as interpersonal relationships (marriage, family, corporative) and MBTI® (Myers-Briggs Type Indicator).

images/clinical2.jpg
Lees meer oor
Kliniese Pastorale Terapie

Kliniese pastorale terapie, gebaseer op ’n kognitiewe gedragsbenadering met betrekking tot persoonlike lewenskwaliteit, uitbranding, depressie, trauma, terminale siekte en die dood, asook interpersoonlike verhoudings (huwelik, familie, korporatief) en die persoonlikheidstoets MBTI® (Myers-Briggs Type Indicator).

WHAT / WAT

How we can help you?

Face-to-face counselling at the Port Elizabeth and Jeffreys Bay counselling rooms.

Skype counselling is also available. To book a session, please e-mail: leonspreekkamer@telkomsa.net

On-site counselling, be it at workplaces, hospitals, old age homes or at home can also be done – within limits.

Hoe kan ons jou help?

Een-tot-een berading by die spreekkamers in Port Elizabeth en Jeffreysbaai.

Skype-berading is ook beskikbaar. Om ’n sessie te bespreek, stuur asseblief ’n e-pos na : leonspreekkamer@telkomsa.net

Berading op die perseel, soos tuis, by die werkplek, hospitaal, aftreeoord, kan ook binne perke gedoen word.

cOUNSELLING & MEDIATION / BERADING EN BEMIDELLING

Individual. Inter-personal. Family. Corporate. Groups.

Individueel. Interpersoonlik. Gesinne / Families. Korporatief. Groepe.