LMS COUNSELLING CC

Medical Schemes

Mediese Fondse
With more than 26 years experience in the medical industry, it is Ruby Steenkamp’s passion to provide excellent, professional service to all LMS Life’s clients.
Met meer as 26 jaar ervaring in die mediese sektor, is dit Ruby Steenkamp se passie om uitstekende en professionele diens aan al LMS Life se kliënte te bied.

We are licenced and accredited to sell and service Discovery Health, LA Health, Momentum Health and Bonitas.

You can have all the money in the world, but without good health, it is very difficult to enjoy life.

Ons is gelisensieerd en geakkrediteer om Discovery Health, LA Health, Momentum Health en Bonitas se produkte te verkoop en die gepaardgaande diens te lewer.

Jy mag dalk al die geld in die wêreld hê, maar sonder jou gesondheid sal dit baie moeilik wees om die lewe te geniet.