LMS LIFE COUNSELLING CC

Weddings & Marriages

Troues en Huwelike
images/weddings.jpg
Read more about 
Weddings

Dr. Leon Steenkamp has been a registered Marriage Officer with the Department of Home Affairs for over 30 years and conducted christian and civil weddings all over this beautiful country of ours – North & South, East & West, in Afrikaans or English.

The wedding is YOURS and therefore it will be specially prepared for you as the wedding couple! Your needs will be a priority to accommodate in a formal or informal manner. Care, love and humour will always be part of this special occasion.

images/weddings.jpg
Lees meer oor 
Troues

Dr. Leon Steenkamp wat deur die Departement van Binnelandse Sake aangestel is, bevestig al vir meer as 30 jaar huwelike oor die hele land – Noord & Suid, Oos & Wes, in Afrikaans en Engels, christelik en sekulêr.

Dit is hoë prioriteit om elke paartjie se spesiale dag vir hulle spesiaal te maak - persoonlik en toepaslik. Omgee, liefde en humor sal altyd deel wees van hierdie spesiale geleentheid.


Visit our Webpage on SA Weddings.  Besoek ons Webblad op SA Weddings.


read more / lees meer

Official marriage officer at Shamwari Private Game Reserve.  Amptelike huweliksbeampte by Shamwari Private Game Reserve.


read more / lees meer