LMS LIFE COUNSELLING CC

Clinical Pastoral Services

Kliniese Pastorale Terapie

Read more about

Clinical Pastoral Therapy

 

Clinical pastoral therapy, based on a cognitive-behavioral approach, with regards to personal life quality, stress, burn-out, depression, trauma, terminal illness and death, as well as interpersonal relationships (marriage, family, corporative) and MBTI® (Myers-Briggs Type Indicator).

Lees meer oor

Kliniese Pastorale Terapie

 

Kliniese pastorale terapie, gebaseer op ’n kognitiewe gedragsbenadering met betrekking tot persoonlike lewenskwaliteit, uitbranding, depressie, trauma, terminale siekte en die dood, asook interpersoonlike verhoudings (huwelik, familie, korporatief) en die persoonlikheidstoets MBTI® (Myers-Briggs Type Indicator).

WHAT / WAT

How we can help you?

 

Face-to-face counselling at the Port Elizabeth and Jeffreys Bay counselling rooms.

Skype counselling is also available. To book a session, please e-mail: leon@rubysteenkamp.co.za

On-site counselling, be it at workplaces, hospitals, old age homes or at home can also be done – within limits.

Hoe kan ons jou help?

 

Een-tot-een berading by die spreekkamers in Port Elizabeth en Jeffreysbaai.

Skype-berading is ook beskikbaar. Om ’n sessie te bespreek, stuur asseblief ’n e-pos na : leon@rubysteenkamp.co.za

Berading op die perseel, soos tuis, by die werkplek, hospitaal, aftreeoord, kan ook binne perke gedoen word.

COUNSELLING & MEDIATION / BERADING EN BEMIDELLING

Individual. Inter-personal. Family. Corporate. Groups.

Individueel. Interpersoonlik. Gesinne. Korporatief. Groepe.